Wild - Goede Hoop Vleis

Go to content

Main menu:

Wild

Goede Hoop Vleis verwerk graag u wild op die manier wat u dit verlang. Ons bied ook n reeks van opsies. Kom gesels graag...

Reƫls:

  • Wild word slegs aanvaar op bespreking.
  • Wild word gelewer tydens werks ure.
  • Wild word gelewer sonder velle!
  • Wild word gelewer in n kondisie geskud vir verwerking.
  • Wild kan bespreek word aanlyn, maar sal slegs deur telefoon oproep bevestig word.
  • Wild hoevelhede bespreek, mag verminder word op kort kennisgewing, maar nie vermeerder word nie.
  • Wild verwerkings pryse kan verander na aanlyding van die kondisie tydens ontvang van die wild.
  • Wild verwerkte producte bly eiendom van Goede Hoop Vleis tot betaling geskied.






 
Back to content | Back to main menu