Restaurants - Goede Hoop Vleis

Go to content

Main menu:

Restaurants

Goede Hoop Vleis voorsien al vir 8 jaar top restaurante in die Boland sowel as dele in die Wes Kaap. Daar word gebruik gemaak van top gehalte voorsieners van hulle gehalte vleis, soos Morgan beef, Chalmar, Karan Beef, Spatra beef, Tomis Abattoir ens.
n Wye reeks van spesialiteit produkte word aangebied, gekombineer met diens en kwaliteit om die beste te lewer aan restaurante en kliente.
Online order form to simplify your ordering process.
Tip
Tip
Tip
Please note all online orders must be ordered from product list (available above) and include weight or quantity.
Please check your inbox for a confirmation E-mail upon submission of order, only confirmed orders will be prepared and delivered.
 
Back to content | Back to main menu